Die Dag

Saterdag, 16 Januarie 2027

Joubertsdal Country Estate, Swellendam

Vrydag

Vrydag: Welkombraai

Die naweek begin Vrydag aand met 'n gesellige welkombraai by Jan Harmsgat Country House. Kom ontspan, herverbind en begin die naweek saam met ons.

Jan Harmsgat Country House

Saterdag

Program vir die Dag

15:00

Gaste arriveer

Welkom by Joubertsdal

15:30

Seremonie begin

16:30

Ontvangsdrankie

Cocktail hour vir gaste

18:00

Aandete & Fees

Sit-down aandete

Laat

Dans & Fees

Geniet die aand saam met ons

Drag

Drag

Formeel: Mens kry so min tyd om mooi aan te trek, so ons troue is formeel.

Mans

Mans: 'n pak met 'n das

Dames

Dames: lang rokke tot op die enkels

Klassiek, stylvol, en kleurvol — dit is immers 'n somertroue met baie liggies. MAAR, onthou dit is hoog somer in die Boland, so ons moedig jou aan om 'n kortbroek of iets gemaklik saam te bring vir later die aand wanneer al die formaliteite klaar is.

Ons troukleurtema: salie-groen, olyf, room en warm wit.

Ontkoppelde Seremonie

Ons versoek vriendelik dat gaste hul fone en kameras wegsit tydens die seremonie. Ons wil hê julle moet teenwoordig wees — nie agter 'n skerm nie. Ons professionele fotograaf sal alles vasvang.

Vervoer

Daar is geen Ubers in die area nie, maar moenie stres nie — ons sal shuttles reël om gaste tussen die venues te vervoer. Ons wil hê julle moet net kom geniet, ontspan en saam met ons vier.