Geskenke
Julle teenwoordigheid is genoeg
Julle teenwoordigheid in die beeldskone Swellendam is vir ons die grootste geskenk, plus ons huisies het een geword en is reeds propvol liefde. Ons verwag geen geskenke nie.
Maar as julle sou wou bydra, is 'n kontantgeskenk welkom OF bederf ons met een van jul gunsteling bottels wyn — heeltemal opsioneel en met dankbaarheid ontvang.