Reis & Verblyf
Swellendam verwelkom jou
Alles wat jy moet weet om die naweek te geniet
Ons het blokbesprekings by verskeie venues in die omgewing. As jy wil bespreek, kontak asseblief Jacolene of Henriet direk — ons het preferential rates vir ons gaste en sal die reëlings namens jou maak.
Verblyf-opsies
Blokbesprekings
Besprekings
Jacolene: 076 529 9859 of sjotto04@gmail.com
Henriet: 073 11 99 663
Vervoer
Daar is geen Ubers in die Swellendam-omgewing nie. Ons sal shuttles reël om gaste tussen die venues te vervoer. Meer besonderhede sal voor die tyd gedeel word.